Die Aliwal Krieket Akademie is as onafhanklike entiteit op die been gebring met die doel om ons jong krieket spelers die geleentheid te gee om hulle krieket talent ten volle te kan ontwikkel. Met deurlopende oefeninge, blootstelling and meer gereelde wedstryde, be-oog  die Akademie die volgende:

  • Om uitnemendheid in jong krieketspelers te bevorder en te ontwikkel.
  • Om die gees van krieket te handhaaf deur middel van strawwe kompetisie en regverdige spel.
  • Om voorsiening te maak aan talentvolle jong spelers aan die standaarde wat verwag van kompiterende krieket.
  • Om 'n landswye netwerk van toekomstige leiers binne krieket te bou, wat die spel met krag en integriteit vorentoe kan neem.
  • Om ‘n sin van verantwoordelikheid, eerlikheid en toewyding te bou, nie net rondom krieket nie, maar ook op ‘n persoonlike vlak.

Die Akademie sal deurlopend in al 4 kwartale aangebied word, en sal sover moontlik beplan word om nie met formele skool sport en aktiwiteite te bots nie. Ons wil dus die geleentheid aan ALLE spelers gee om by die Akademie aan te sluit. Groepe sal so klein as moontlik gehou word om meer individuele aandag aan die spelers to kan besorg.

-------------------------------------------------------------------------------

The Aliwal Cricket Academy was established as an independent entity, with the aim to give the opportunity to our young cricketers to develop their cricket talent to the fullest. With ongoing training, exposure and regular games, the Academy aims to achieve the following:

  • To promote and develop excellence in young cricketers.
  • To maintain the spirit of cricket by strong competition and fair play.
  • To prepare talented young players to the standards expected of competitive cricket.
  • To build a nationwide network of future leaders in cricket, who can take the game forward with strength and integrity.
  • To build a sense of responsibility, honesty and dedication, not only around cricket, but also on a personal level.

The Academy will continue to be offered in all four terms, and will be planned as far as possible not to clash with formal school sports and activities.

Groups will be kept as small as possible to get more individual attention to the players concerned.