Onderbreking van spel (reën, ligte, krag):
Span wat 1ste kolf het tot 20:30 om hulle beurt te voltooi, met 'n minimum van 10 beurte wat gekolf moet word.
Span wat 2de kolf moet die totaal van die 1ste beurt suksesvol behaal deur die formula te gebruik soos met totale onder 150 lopies.