Print

Wat het jy nodig:

Die Akademie verskaf al die nodige toerusting en opleidingshulpbronne vir die spelers tydens elke sessie. Spelers wat hulle eie toerusting het, word aangemoedig om hul eie toerusting tte gebruik.

Spelers moet tydens alle sessies skoene (tekkies) en sokkies dra. Dit is nie onderhandelbaar nie. Ons gebruik harde balle, en ons wil nie dat tone en toonnaels beskadig/ seerkry nie. Skoene is ook in die somermaande baie belangrik, waar dorings om die velde 'n werklike probleem kan wees.

Sonskerm en 'n piek/pet (veral gedurende die somer) word aangemoedig.


Fooie (per speler) vir die jaar is soos volg:
Kwartaal 1: R 300.00
Kwartaal 2: R 400.00
Kwartaal 3: R 400.00
Kwartaal 4: R 300.00

Alle fooie word aan die begin van die kwartaal betaal. Gebruik die spelers se voorletters en van as verwysing.
L GELDENHUYS
STANDARD BANK SA
Account: 38-410-853-9
Branch: Aliwal North
Branch Code: 5002040
or
051001 (Universal Code)
Ref: Initials and Surname


Alle sessies vind plaas by die Aliwal-Noord Primêre Skoolnette en velde. Ouers kan die hek aan die agterkant van die koshuis in Levystraat gebruik.

What you need:

The Academy provides all the necessary equipment and training resources for the players during every session. Players do not have to buy and bring their own equipment, although it is encouraged that those players who do have their own equipment, bring it with, and practice with it, so that they can get used to it, and feel comfortable with it.

Players must please wear shoes and socks at all sessions - this is non-negotiable. We are using hard balls, and we don't want toes and toe-nails to get damaged/hurt. Shoes are also very important during the hot and dry summer months, where thorns around the fields and nets can be a real problem.

Sunscreen and a peak/cap (especially during summer periods) are encouraged.

Fees (per player) for the year are as follows:
Term 1: R 300.00
Term 2: R 400.00
Term 3: R 400.00
Term 4: R 300.00

All fees are to be paid at the beginning of the Term. Use your player's Initials and Surname as Reference.
L GELDENHUYS
STANDARD BANK SA
Account: 38-410-853-9
Branch: Aliwal North
Branch Code: 5002040
or
051001 (Universal Code)
Ref: Initials and Surname

All sessions will take place at the Aliwal North Primary School Nets and Fields. Parents can use the gate entrance at the back of the hostel in Levy Street.